RUCON LAUNDROMAT is the cutest laundromat in town. A convenient, funky and friendly one-stop laundromat. We offer full-service drop-off and collect washing, drying, ironing, stain treatment and cleaning of all footwear at the very best price. Pick-up and delivery service on request,

Ons wil julle net bedank vir julle vriendelike en flinke diens.

Ons wasgoed word elke keer professioneel en met vriendelikheid aan ons terugbesorg.

Ons waardeer ook julle moeite met die hantering van ons skoon wasgoed deurdat julle dit altyd in plastiekomhulsels aan ons terugbesorg.

Baie dankie dat julle ons wasdag vir ons soveel makliker maak.Die Olivier Gesin

Diens by RuCon Laundromat is professioneel, tog vriendelik. Baie bekostigbaar en tydbesparend.Heila Holtzhausen
Ek wil net baie dankie sê vir die fantastiese diens wat ons kry by RuCon Laundromat. Ons klere is altyd so mooi skoon en netjies gestryk, gevou of opgehang. Dis so lekker om my vuil klere in die oggend af te laai en die middag skoon klere weer op te tel. Julle spaar my soveel tyd en daarvoor is ek vreeslik dankbaar! Ek sal julle definitief aanbeveel! Puik diens! Tanya

Where we are

659 VD Hoff Road, Garden Centre Shop 12
Pretoria Gardens
Pretoria, South Africa

Trading Hours

Monday-Friday: 06:30 – 17:00
Saturday: 08:00-14:00
Sunday: 08:00-13:00

Public Holidays: 08:00-13:00

  082 577 5597
  info@rucon.co.za